Bestaande kaart houers se gelde kan herlaai word deur middel van kontant of bank kaart by 1920 Kafeteria, of met EFT in die bank rekening soos vooraf gereel.  Die gelde word op die 1920 kaart herlaai elke oggend tussen 09h00 en 10h00 sodra dit in die bank rekening verskyn.  Gelde wat later inbetaal word, staan oor vir die volgende dag.

Gesteelde of verlore kaarte moet asb dadelik aangemeld word by 1920 Kafeteria kantoor.  Kontak my gerus indien jy enige vrae het - Marinda 082 809 7053.

 

Terug
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum