1920 Affies Kafeteria is baie uniek en die eerste in sy soort. Daar word voorsiening gemaak vir 1300 seuns van so vroeg as 06h45 in die oggend tot 20:30 in die aand. By die kafeteria kan jy van die spyskaart af bestel of jy kan van die 'Koop en Loop' afdeling uit die vertoonyskas neem. Ons spyskaart spog met 'n groot verskeidenheid disse soos pizzas, burgers, trammezinis, slaaie, ontbyte, pasta, wraps en lekker vis. Ons bied ook 'n verskeidenheid vars gebak - sjokolade muffins, croissante, donuts en nog vele meer.

Daar is ook 'n kaart stelsel in plek wat gebruik kan word deur die leerders, personeel, ouers en alle oud-Affies. Om dit nog makliker te maak het ons 'n aanlyn funksie geskep wat jou toelaat om jou kaart direk van die webblad af met krediet te laai. Dit is vir ons ook belangrik om goeie christelike norme en waardes te handhaaf en daarom plaas ons altyd u kind eerste.

Handelsure:
Maandae tot Donderdae: 06h30 - 20h30 
Vrydae: 06h45 - 15h00 
Saterdae: 07h00 - 14h00  

Tye kan verander na gelang van aktiwiteite. 

Terug
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum