Meer oor ons


 

Ons missie is om kwaliteit produkte teen 'n bekostigbare prys aan die Seuns, Personeel en Ouers van Affies en natuurlik ons oud-Affies te verskaf. Ons spog met vriendelike, goed opgeleide personeel wat oor baie jare se ondervinding beskik wat trots is in wat hulle doen.

Dit is vir ons ook belangrik om goeie christelike norme en waardes te handhaaf en ons sal u kind altyd eerste plaas.

Ons is albei trots op wat ons doen en pak elke taak met geesdrif aan. Ons het 'n passie vir wat ons doen met hoë standaarde. Hennie het waardevolle ondervinding van 17 Jaar in die gasvryheidsbedryf – plaaslik sowel as in die buiteland, is 'n sjef en het die afgelope 12 jaar 'n spyseniering besigheid bedryf waar hy vir so min as 10 persone tot groepe van 500 kos voorberei het. Marinda het 20 jaar ondervinding in die finansiele sektor waar sy ook grotendeels bemarking gedoen het.

Ons Span:

1. Hennie van Eeden

2. Marinda van Eeden

3.Mandie de Beer-Menslike Hulpbronne

4. Joyce Nkoane - Sjef

5.Evelyn Nkampi - Toonbank Assistent

6. Maggy Gwangwa - Toonbank Assistent

7. Jane Nkwane - Skoonmaker

 

Handelsure:
Maandae tot Donderdae: 06h30 - 20h30
Vrydae: 06h45 - 15h00
Saterdae: 07h00 - 14h00





Terug
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum