Die 1920 kaarte word direk bestel by Marinda.  Jy kan 'n epos stuur aan 1920@affies.co.za met jou versoek....Jou seun se naam en van asook jou selfoon nommer.  Daar is 'n R100 admin fooi vir die kaart en sodra dit ontvang is word die kaart uitgereik. 


Aansoeke
 
 
 


 
Terug
JOIN OUR MAILING LIST
  Join Mailing List
 
  Naam & Van
     
  E-posadres
     
  Sel nr.
  Geboortedatum